Oosterse stormswael
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Oosterse stormswael (Oceanodroma matsudairae) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 25 cm groot en weeg 60 - 65 g met 'n vlerkspan van 52 - 58 sentimeter. Die voël broei op noordwestelike Stille Oseaan-eilande. In Engels staan die voël bekend as Matsudaira's storm-petrel. Die voël is nog net 2 keer opgeteken in Suid-Afrika.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Oosterse stormswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. matsudairae |
Binomiale naam | |
Oceanodroma matsudairae Kuroda, 1922 | |
Sluit