From Wikipedia, the free encyclopedia
As die aarde tussen 'n planeet en die son staan, praat mens van 'n opposisie. Dit kom slegs voor vir planete wat verder van die son af lê as die aarde self. Planete met 'n kleiner wentelbaan as die aarde, soos Venus en Mercurius, kan nooit in opposisie wees nie.
Die teenoorgestelde van 'n opposisie is 'n konjunksie of samestand.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.