Die Vleiroos (Orothamnus zeyheri) is 'n skaars blomdraende plant wat deel is van die Proteaceae familie wat op 'n tyd as krities bedreig beskou was. Die plant blom vanaf Junie tot November maar hoofsaaklik in September. Dit is 'n lang, skraal plant wat 2-4 m hoog word. Die plant is endemies aan die suidelike gedeelte van die Kogelberg en daar is ook 'n klein populasie by die Kleinrivierberge naby Hermanus.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Vleiroos
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. zeyheri
Binomiale naam
Orothamnus zeyheri
Pappe ex Hook.f., (1848)
Sinonieme
  • Mimetes zeyheri (Pappe ex Hook.) Meisn.
Sluit

Dit staan ook as die bergroos bekend en in Engels as die marsh rose en die mountain rose.

Hierdie spesie is die enigste in die genus, Orothamnus is dus 'n monotipiese takson.

Galery

Bronne

Eksterne skakel

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.