Ou Bluff-vuurtoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ou Bluff-vuurtoring, wat ook bekend gestaan het as die Port Natal-vuurtoring, was 'n 24 m (81 voet) hoë, ronde gietystertoring wat op 23 Januarie 1867 in gebruik geneem en later afgebreek is.[1] Die vuurtoring was geleë op die Bluff, aan die noordekant van die ingang tot die Baai van Natal.[2]