Oupa Mohoje
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oupa Mohoje (*3 Augustus 1990, QwaQwa) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs as slot/flank in die Pro14reeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks speel.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Teboho Stephen Mohoje | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 3 Augustus 1990 (1990-08-03) (33 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | QwaQwa, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 193 cm | ||||
Massa | 107 kg | ||||
Skool | HTS Louis Botha | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Huidige status | |||||
Posisie | Flank | ||||
Huidige span | Cheetahs | ||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot, flank | ||||
Springbokno. | 859 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011–2014 | Shimlas | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2013 2013– |
→Griffons Vrystaat Cheetahs |
6 29 |
(0) (25) | ||
korrek soos op 16 September 2018. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014– | Cheetahs | 55 | (35) | ||
korrek soos op 16 September 2018. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2014– | Suid-Afrika | 19 | (0) | ||
korrek soos op 16 September 2018. |
Sluit