P.C. Schoonees
Afrikaanse skrywer en leksikograaf en 'n lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns / From Wikipedia, the free encyclopedia
Dr. P.C. Schoonees (*23 Desember 1891, Uniondale - † 31 Oktober 1970, Strand) (Oom Sarel) was 'n Afrikaanse skrywer en leksikograaf en 'n lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.[1][2] Hy was ook die hoofredakteur van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal vanaf 1947. Hy het ook onder die skuilnaam "Jan Kloppers" geskryf.
Kitsfeite Dr. P.C. Schoonees, Gebore ...
Dr. P.C. Schoonees | |
---|---|
Gebore | Pieter Cornelis Schoonees 23 Desember 1891 |
Sterf | 31 Oktober 1970 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Leksikograaf |
Eggenoot | Elizabeth Crawford |
Sluit