From Wikipedia, the free encyclopedia
Palm Springs (Cahuilla: Se-Khi) is 'n woestyndorp en ontspanningsoord in die Kaliforniese Coachella-vallei. Administratief maak die nedersetting, wat 55 myl (89 km) oos van San Bernardino, 107 myl (172 km) oos van Los Angeles, 123 myl (198 km) noordoos van San Diego en 268 myl (431 km) wes van Phoenix, Arizona geleë is, deel uit van die distrik Riverside County. Die bevolking is in die sensus van 2010 bepaal as 44 552. Met sowat 94 vk myl (240 vk km) is dit die grootste nedersetting in die distrik volgens oppervlakte.
City of Palm Springs | |
---|---|
Stad[1] | |
Die middestad van Palm Springs | |
Ligging van Palm Springs in Kalifornië en Riverside County | |
Koördinate: 33°49′49″N 116°32′43″W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Kalifornië |
County | Riverside |
Geïnkorporeer op | 20 April 1938 |
Regering | |
• Burgemeester | Robert Moon |
Oppervlak | |
• Totaal | 94,98 km2 (2,742 vk. myl) |
• Land | 245,99 km2 (94,12 vk. myl) |
• Water | 0,85 km2 (243,78 vk. myl) 2.21% |
Hoogte | 146 m (479 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 44 552 |
• Digtheid | 195,62/km2 (506,66/vk. myl) |
Tydsone | UTC-08:00 (PST) |
• Somertyd | UTC-07:00 (PDT) |
ZIP-kode | 92262-92264 |
Skakelkodes | 442/760 |
Webwerf | palmsprings-ca.gov |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.