From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Pantoffel is 'n semi-geslote binnenshuisskoen. Dit bestaan uit 'n voetsool wat deur middel van 'n band om die draer se voet vasgehou word. Pantoffels is sag en lig in vergelyking met ander vorme van skoene. Hulle is meestal gemaak van sagte materiaal wat 'n sekere vlak van gemak vir die draer toelaat, gewoonlik gemaak van valsdierepels of leer.
Pantoffels word meestal in die laatherfs en winter gedra en per geleentheid in ander seisoene.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.