From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Pasifiese bloumarlyn (Makaira mazara) is 'n vis wat in die Indiese- en Stille Oseane, noord van die 30° S-breedtegraad voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Pacific blue marlin.
Pasifiese bloumarlyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Makaira |
Binomiale naam | |
Makaira mazara (Jordan & Snyder, 1901) | |
Die kop en lyf is donkerblou aan die bokant en silwerwit aan die onderkant met 15 nou, ligblou, vertikale bande oor die lyf. Die vis het 'n lang snawel, word tot 4,5 m lank (snawel ingesluit) en weeg tot 906 kg.
Die vis kom voor in die oopsee en word selde op die kontinentale bank gevang. Hulle eet tjokka en vis - hoofsaaklik scombrids.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.