Patriarg Job van Moskou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Job (Russies: Иов, Iof; 2de kwart van die 16de eeu - 19 Junie 1607) was die eerste Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland.
Kitsfeite
Patriarg Job | ||||
Patriarg Job weier om Vals Dmitri I van Rusland te erken as Iwan die Verskriklike se seun (19de-eeuse skildery deur Peter Geller). | ||||
Kerk | Russies-Ortodokse Kerk | |||
Setel | Moskou | |||
Termyn | 26 Januarie 1589–Junie 1605 | |||
Russies | Иов | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | geen (Nuwe amp) | |||
Opvolger | Ignatius van Moskou (nie erken) Patriarg Hermogenes van Moskou (erken) | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboortenaam | Ioann (Иоанн) | |||
Gebore | onbekend | |||
Geboorteplek | Tsaredom van Rusland | |||
Oorlede | 19 Junie 1607 | |||
Sterfteplek | Staritsa, Tsaredom van Rusland | |||
Nasionaliteit | Russies | |||
Heiligmaking | 1989 | |||
|
Sluit