Amerikaanse skaakspeler From Wikipedia, the free encyclopedia
Paul Charles Morphy (Junie 22, 1837 – Julie 10, 1884) was 'n Amerikaanse skaakspeler. Hy word gesien as een van die skaakmeesters van sy tyd.[1] 'n Skaakwonderkind wat op 'n vroeë ouderdom afgetree het.[2] Bobby Fischer het hom beskou as een van die top tien beste spelers ooit.[3]
Paul Morphy | |
Naam | Paul Charles Morphy |
---|---|
Geboorte | New Orleans, Louisiana, Verenigde State | 22 Junie 1837
Sterfte | 10 Julie 1884 (op 47) New Orleans, Louisiana, Verenigde State |
Nasionaliteit(e) | Verenigde State |
Wêreldkampioen | 1858–1862 |
Morphy is gebore in New Orleans. Hy het geleer skaak speel deur te kyk hoe sy vader en oom speel. Teen nege jaar oud was hy gesien as een van die beste in die stad.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.