Klein-Caledonrivier (Lesotho)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Klein-Caledonrivier of Phuthiatsana is 'n linkersytak van die Caledonrivier in die verre-weste van Lesotho. Dit mond suidwes van Maseru uit in die Caledon (of Mohokare).
- Nota: Moet nie verwar word met 'n ander Klein-Caledonrivier, wat naby Bethlehem in die Vrystaat ontspring nie.
Kitsfeite Klein-Caledonrivier Phuthiatsana, Koördinate: 29°22′17.4″S 27°25′53″O ...
Klein-Caledonrivier Phuthiatsana | |
---|---|
Stroomgebied | Lesotho |
Monding | Caledonrivier (of Mohokare) |
Monding-hoogte | 1 482 m |
Koördinate: 29°22′17.4″S 27°25′53″O |
Sluit