Pierrefonds-Roxboro
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pierrefonds-Roxboro is 'n arrondissement (stadswyk) van die Kanadese stad Montreal (provinsie Quebec) met 'n oppervlakte van 27 vierkante kilometer en 68 410 inwoners (2011). Dit word in administratiewe opsig in twee distrikte verdeel, Pierrefonds-Roxboro-Est en Pierrefonds-Roxboro-Ouest.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Pierrefonds-Roxboro | |
---|---|
Stad | |
Centre culturel de Pierrefonds | |
Ligging van Pierrefonds-Roxboro op die Montréal-eiland | |
Koördinate: 45°30′18″N 73°49′58″W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Quebec |
Region | Montréal |
Geïnkorporeer op | 1 Januarie 2006 |
Regering | |
• Burgemeester | Monique Worth |
Oppervlak | |
• Land | 27,13 km2 (10,47 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 68 410 |
• Digtheid | 2 521,6/km2 (6 531/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Poskode | H9J, H9H |
Skakelkodes | 514/438 |
Webwerf | ville.montreal.qc.ca |
Sluit
Die arrondissement behels die voormalige munisipaliteite Pierrefonds en Roxboro in die noordweste van Montrealeiland. Pierrefonds-Roxboro grens aan die arrondissemente L'Île-Bizard-Sainte-Geneviève, Saint-Laurent, Ahuntsic-Cartierville, Senneville, Sainte-Anne-de-Bellevue, Kirkland en Dollard-Des Ormeaux.
Die logo van die ou Ville de Pierrefonds is ook ná sy samesmelting met Roxboro in 1999 en die insluiting by Montreal nog steeds in gebruik.