Portaal:Geologie/Inleiding
From Wikipedia, the free encyclopedia
Geologie uit Grieks γη- (ge-, "die aarde") en λογος (logos, "woord", "rede") is die wetenskap en studie van die aarde, sy samestelling, struktuur, fisiese eienskappe, geskiedenis en die prosesse wat hom vorm.
Welkom op die geologieportaal!