Pous Eugenius IV
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eugenius IV was die 207de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1431 tot 1447. Hy was 'n kardinaal-nepoot van Pous Gregorius XII ('n broer van sy ma) en ook die oom van die latere Pous Paulus II. Tydens sy bewind op 30 Mei 1431 sterf Johanna van Arkel op die brandstapel.
Kitsfeite Geboortenaam, Pontifikaat begin ...
Pous Eugenius IV | |
---|---|
Geboortenaam | Gabriele Condulmer |
Pontifikaat begin | 3 Maart 1431 |
Pontifikaat eindig | 23 Februarie 1447 |
Voorganger | Martinus V |
Opvolger | Nicolaas V |
Gebore | 1383 Venesië, Italië |
Sterf | 23 Februarie 1447 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Eugenius |
Sluit