Pous Silvester
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pous Silvester kan verwys na 'n aantal pouse (en 'n teenpous) van die Rooms-Katolieke Kerk nl:
- Pous Silvester I (314 – 335).
- Pous Silvester II (999 – 1003).
- Pous Silvester III (1045). (beide pous en teenpous)
- Pous Silvester IV (1105 – 1111) ('n Teenpous).
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Pous Silvester of met Pous Silvester in die titel. |