From Wikipedia, the free encyclopedia
Sisinnius was die 87ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
Pous Sisinnius | |
---|---|
Pontifikaat begin | 15 Januarie 708 |
Pontifikaat eindig | 4 Februarie 708 |
Voorganger | Johannes VII |
Opvolger | Konstantyn |
Gebore | Sirië |
Sterf | 4 Februarie 708 Rome, Italië |
Pous Sisinnius is in Sirië gebore, die seun van Johannes. Op 15 Januarie 708 volg hy Pous Johannes VII op en regeer tot sy dood op 4 Februarie 708. Hy word opgevolg deur Pous Konstantyn.
Sy bewind van slegs 21 dae was die vyfde kortste in die geskiedenis. Hy het aan jig gely en kon nie selfstandig eet nie. Hy het kalk laat voorberei om die mure van Rome te herstel en voor hy gesterf het, het hy 'n biskop vir Korsika gekonsekreer.
Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.
Voorafgegaan deur Johannes VII |
Pous (Pontifex Maximus) 708 – 708 |
Opgevolg deur Konstantyn |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.