Praděd
From Wikipedia, the free encyclopedia
Praděd (1.491.5 meter) is die hoogste berg in die Hrubý Jeseník- bergreeks, Morawië, Tsjeggies-Silesië en Opper-Silesië, en is die vyfde hoogste berg van Tsjeggië. Die gemiddelde jaarlikse temperatuur is ongeveer 1°C. 'n TV-sender is bo op die berg. Die boonste platform word gebruik as 'n wagtoring. Die berg is ook 'n gewilde gebied vir ski.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Meer inligting Bergreeks, Parent peak ...
Bergreeks | Hrubý Jeseník |
---|---|
Parent peak | Sněžka |
Kontinent | Europa |
Land | Tsjeggië |
Geleë in administratiewe eenheid | Malá Morávka, Vrbno pod Pradědem, Loučná nad Desnou |
Geografiese ligging | 50°4′59″N 17°13′51″E |
Located on linear feature | Via Czechia – North Trail (hiking) |
Category for the view from the item | Category:Views from Praděd |
Sluit