Premier (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
In Suid-Afrika, is 'n Premier die regeringshoof van een van Suid-Afrika se nege provinsies. Die Premier van 'n provinsie speel 'n soortgelyk rol vir die provinsie soos die van die president vir die hele land.