Presolêre korrel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Presolêre korrels is klein stofdeeltjies wat gevorm word wanneer heet gasse wat deur rooireuse of supernovas vrygestel word afkoel en kondenseer tot vastestowwe. Hoewel die meeste van sulke stofdeeltjies in die vorming van die sonnestelsel verloor is, kan hulle in sommige primitiewe meteoriete nog aangetref word.[1]