Punjab, Indië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Punjab (Punjabi: ਪੰਜਾਬ) is 'n deelstaat van Indië wat in die noordweste van die land geleë is. Die staat is geleë op die Pakistanse grens, op 'n hoogte naby die stad Lahore, die hoofstad van die Pakistanse provinsie Punjab.
Die hoofstad van Punjab is Chandigarh. Hierdie stad is egter nie in die staat self nie, maar in die aangrensende uniegebied van Chandigarh. Die rede hiervoor is dat die stad ook die hoofstad van die suidelike deelstaat Haryana is. Naas Chandigarh is Amritsar Punjab se tweede groot stad. Punjab het 27 743 338 inwoners in 2011 gehad.