Die R326 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Stanford verbind met die N2-nasionale pad tussen Caledon en Riviersonderend. Die roete begin waar dit afdraai by die R43-provinsiale pad in Stanford, aanvanklik oos gaan en dan noordoos draai, oor die Akkedisbergpas gaan en dan die R316 kruis. Hierna hou die roete noordoos totdat dit by die N2 ongeveer 10 km wes van Riviersondend aansluit.

Kitsfeite Streeksroete R326, Roete-inligting ...

Thumb

Streeksroete R326
Roete-inligting
Lengte50 km (31 mi)
Belangrike aansluitings
Suidwespunt R43 by Stanford
  R316
Noordoospunt N2 naby Riviersonderend
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R325R327
Sluit

Sien ook

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.