From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R339 is 'n streeksroete in Suid-Afrika en verbind Knysna met De Rust via Uniondale. Die roete begin net buite Knysna waar dit afdraai van die N2-nasionale pad, gaan verby die R340 se afdraai, deur De Vlugt, oor die Prins Alfredpas tot in Avontuur waar dit 'n verspringende kruising maak met die R62, gaan deur Uniondale en deel die N9 vir 2.7 km, tak af en eindig waar dit aansluit by die R341, 54 km oos van De Rust.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.