streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R389 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Noupoort met Philipstown verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N9-nasionale pad en weswaarts hou. Die roete het dan 'n verspringende kruising met die N1-nasionale pad, net noord van Hanover en gaan noordoos waar dit dan in Philipstown eindig waar dit in die R48 indraai.
Streeksroete R389 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidoospunt | N9 by Noupoort | |||
R387 | ||||
Noordwespunt | R48 by Philipstown | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Hanover | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.