Die R562 is 'n streeksroete wat die R518-streeksroete by Marken met die Zanzibar-grenspos op die grens met Botswana verbind. Die roete begin waar dit van die R518 aftak en feitlik noord gaan. Dit kruis die N11-nasionale pad by Baltimore en gaan verby Tolwe, deur Maasstroom (waar dit die R572 kruis) en eindig by die Zanzibar-grenspos.

Kitsfeite Streeksroete R561, Belangrike aansluitings ...

Thumb

Streeksroete R561
Belangrike aansluitings
Suidpunt R518 wes van Marken
  N11
R572
NoordpuntZanzibar-grenspos met Botswana
Ligging
DorpeBaltimore
Maasstroom
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R560R562
Sluit

Sien ook

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.