streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R603 is 'n streeksroete wat die N3-nasionale pad by Umlaasweg met Kingsburgh verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N3-nasionale by Umlaasweg naby Camperdown. Die roete gaan suidoos, verby die afdraai van die R624 na Eston, gaan deur Umbumbulu en eindig waar dit by die N2-nasionale pad aansluit by Kingsburgh.
Streeksroete R603 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | N3 by Umlaasweg naby Camperdown | |||
Suidoospunt | N2, Kingsburgh | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Umbumbulu | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.