From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Radionuklied, ook genoem 'n radioaktiewe isotoop of 'n radioïsotoop deur chemici en fisici, is 'n atoom met 'n onstabiele kern. Hierdie kern word gekenmerk deur oortollige energie wat oordraagbaar is na 'n nuutgevormde stralingsdeeltjie binne die kern, of na 'n atomiese elektron. Die radionukliede ondergaan radioaktiewe verval deur hierdie proses, en straal gammastrale uit en/of subatomiese deeltjies. Hierdie deeltjies konstitueer ioniserende uitstraling. Radionukliedes mag natuurlik voorkom, maar kan ook kunsmatig geproduseer word.
Dit speel 'n belangrike rol in die tegnologieë wat ons van voedsel, water en goeie gesondheid voorsien.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.