Raymond Greenberg - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Raymond Greenberg.

Raymond Greenberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Raymond Greenberg
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer
EtiketteWILD HORSE, KRAAI PROMOSIES
Portal.svg Musiekportaal

Raymond Greenberg is 'n Afrikaanse liedjieskrywer, sanger, radio-omroeper asook bestuurder vir verskeie Afrikaanse kunstenaars. Van sy werke wat al deur ander kunstenaars opgeneem is, sluit liedjies in soos Boererap, Platberg is nie Plat nie, en Drome van mense.

Om Afrikaanse musiek tot sy volle reg te help kom, het Raymond Greenberg ongeveer 3 jaar gelede besluit om die Afrikaanse Internet-radiostasie, Uitsaaines te begin, wat net Afrikaanse musiek speel, asook regstreekse Afrikaanse programinhoud aanbied, met omroepers van dwarsoor die wêreld.

Diskografie

  • Gelukkig Wees, WILD HORSE
  • Uniondale, WILD HORSE
  • Platberg is nie Plat nie, 2003 KRAAI PROMOSIES

Verwysings

Sien ook

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Raymond Greenberg
Listen to this article