Rekenkundige brondokumente
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rekenkundige brondokumente is die basiese dokumente waarin transaksies beheer en opgeteken word, wat verder in die rekenkundige stelsel gebruik word.
Algemene voorbeelde is vir aankope:
Meer inligting Dokument, Gebruik ...
Dokument | Gebruik |
---|---|
Rekwisisie | Aanvrae vir benodighede |
Bestelvorm | Gemagtigde bestellings |
Goedereonvangsbewys | Kontrolering van ontvangste |
Leweransiersfaktuur | Aankope bewyse |
Tjeks | Betalings gedoen |
Sluit
en vir verkope: