Renée Zellweger
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Renée Kathleen Zellweger (gebore op 25 April 1969) is ’n Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger. Sy het al groot lof en verskeie pryse vir haar spel gekry, onder meer ’n Oscar, ’n Bafta drie Golden Globes en drie Screen Actors Guild Awards. Sy is sedert 2007 een van die besbetaalde aktrises in Hollywood.[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Renée Zellweger | |
Zellweger by die Tribeca Filmfees op 23 April 2010. | |
Geboortenaam | Renée Kathleen Zellweger |
---|---|
Geboorte | 25 April 1969 (1969-04-25) (54 jaar oud) Katy, Texas, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1992-tans |
Sluit