Retoromaans
From Wikipedia, the free encyclopedia
Retoromaans is 'n Romaanse taalgroep wat 'n aantal tale uit Switserland en Noordoos-Italië met altesaam sowat een miljoen sprekers insluit:
- Friulaans, soos gepraat in die Italiaanse provinsie Friuli-Venezia Giulia
- Ladinies, soos gepraat in die Alpynse Dolomiete-gebergte in Italië
- Romansch, soos gepraat in die kanton Groubunderland (Retoromaans: Grischun), Switserland
Kitsfeite Retoromaanse tale ...
Retoromaanse tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Suid-Europa |
Genetiese klassifikasie: |
Indo-Europees Romaanse tale Retoromaanse tale |
Onderafdelings: | |
Verspreiding van Retoromaanse tale in Europa |
Sluit