Robert Englund
From Wikipedia, the free encyclopedia
Robert Englund (gebore 6 Junie 1947) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street (1984), A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors (1987), A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master (1988), en Freddy vs. Jason (2003).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Robert Englund | |
Geboortenaam | Robert Barton Englund |
---|---|
Geboorte | 6 Junie 1947 (1947-06-06) (76 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1973–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit