Rory Cochrane
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rory Cochrane (gebore 28 Februarie 1972) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dazed and Confused (1993), Empire Records (1995), A Scanner Darkly (2006), en Argo (2012).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Rory Cochrane | |
Geboorte | 28 Februarie 1972 (1972-02-28) (51 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit