Rudie van Rensburg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rudie van Rensburg (6 Oktober 1951 -) is ’n Afrikaanse skrywer, kunstenaar en dramaturg. Benewens sy drama, Die begrafnis, publiseer hy ook misdaadromans en 'n kleuterboek, Die Doempies van Tafelberg, wat hy self illustreer en publiseer. Hy skryf ook onder die skuilnaam Phil Janse.