![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/10/Akutagawa_Ryunosuke_photo2.jpg/640px-Akutagawa_Ryunosuke_photo2.jpg&w=640&q=50)
Ryūnosuke Akutagawa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ryūnosuke Akutagawa (芥川 龍之介 Akutagawa Ryūnosuke, 1 Maart 1892 – 24 Julie 1927), artistieke naam Chōkōdō Shujin (澄江堂主人)[1] was 'n Japannese skrywer wat aktief was tydens die Taishō periode in Japan.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Ryūnosuke Akutagawa | |
---|---|
![]() Ryūnosuke Akutagawa | |
Gebore | 1 Maart 1892 |
Sterf | 24 Julie 1927 (op 35) |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Skrywer |
Sluit
Hy word beskou as die "vader van die Japannese kortverhaal". Japan se mees luisterryke literêre toekenning, die Akutagawa-prys, is na hom vernoem.[2]
Hy het op die ouderdom van 35 jaar selfmoord gepleeg deur 'n oordosis barbital te neem.[3]