Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
Navorsingsinstituut in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI) is 'n organisasie onder die Suid-Afrikaanse Departement van Omgewingsake, met die verpligting om inligting oor biodiversiteit navorsing te bekom en te versprei. Deel van die verantwoordelikhede van die SANBI sluit in die bestuur van tuine en betrokkenheid by ekosisteem herstel- en rehabilitasieprogramme.[2]
Kitsfeite Agentskap oorsig, Stigting ...
Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut | |
---|---|
Agentskap oorsig | |
Stigting | 1 September 2004 |
Vooraf Agentskap | Nasionale Botaniese Instituut |
Hoofkantoor | Silverton, Pretoria |
Minister verantwoordelik | Barbara Creecy |
Agentskap bestuurder | Moshibudi Rampedi, Hoof- uitvoerende beampte[1] |
Toesighoudende departement | Departement van Omgewing, Bosbou en Visserye |
Amptelike Webtuiste | |
www |
Sluit