Saldanhabaai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saldanhabaai (Engels: Saldanha Bay) is 'n see-inham en hawe aan die suidweskus van die provinsie Wes-Kaap, (Suid-Afrika), 90 seemyl (140 kilometer) noord van Kaapstad. Saldanhabaai vorm die grootste natuurlike hawe in die land en aan die weskus van Afrika.
- Hierdie artikel handel oor die baai. Vir die dorp, sien Saldanha; en die munisipaliteit, sien Saldanhabaai Munisipaliteit.
Saldanhabaai | |
---|---|
Satellietbeeld van die Saldanhabaai | |
Koördinate: | 33°1′S 17°57′O |
Ligging: | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Soort: | Baai van die Atlantiese Oseaan |
Lengte: | 12 km |
Breedte: | 10 km |
Uitvloei: | Atlantiese Oseaan |