Sarah Hyland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sarah Hyland (gebore 24 November 1990) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Vampire Academy (2014) en See You in Valhalla (2015), en in die televisiereeks Modern Family (2009).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sarah Hyland | |
Geboortenaam | Sarah Jane Hyland |
---|---|
Geboorte | 24 November 1990 (1990-11-24) (33 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit