Sarah Wayne Callies
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sarah Wayne Callies (gebore 1 Junie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Into the Storm (2014) en The Other Side of the Door (2016), en in die televisiereekse Prison Break (2005) en The Walking Dead (2010).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sarah Wayne Callies | |
Geboortenaam | Sarah Wayne Callies |
---|---|
Geboorte | 1 Junie 1977 (1977-06-01) (46 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit