Sebastian Arcelus
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sebastian Arcelus (gebore 5 November 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Best of Me (2014) en Split (2016), en in die televisiereekse House of Cards (2013) en Madam Secretary (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sebastian Arcelus | |
Geboortenaam | Sebastian Carlos Arcelus |
---|---|
Geboorte | 5 November 1976 (1976-11-05) (47 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit