Seewater
water uit 'n see of oseaan / From Wikipedia, the free encyclopedia
Seewater is water van 'n see of oseaan. Dit bedek amper 70% van die oppervlakte van die aarde. Dit is die tuiste van baie lewende organismes en is baie in beweging.