Selakant
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die selakant (Latimeria chalumnae) is 'n vis wat in die Indiese Oseaan voorkom en is bekend as 'n "lewende fossiel". Dit word SEE-li-kant uitgespreek. In Engels is dit bekend as die coelacanth.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Selakant | |
---|---|
Latimeria chalumnae | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Orde: | Coelacanthiformes |
Familie: | Latimeriidae |
Genus: | Latimeria |
Spesie: | L. chalumnae |
Binomiale naam | |
Latimeria chalumnae J.L.B. Smith, 1939 | |
L. chalumnae voorkoms in rooi |
Sluit