Seldjoekse Ryk
Middeleeuse ryk / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Seldjoekse Ryk was ’n Middeleeuse Turks-Persiese[8][9][10][11] ryk. Dit was in beheer van ’n groot gebied van die Hindoekoesj tot Oos-Anatolië en van Sentraal-Asië tot die Persiese Golf. Van hul tuislande naby die Aralmeer het hulle eers in Chorasan en toe in Persië inbeweeg voordat hulle eindelik Oos-Anatolië verower het.
| ||||
Die Seldjoekse Ryk op sy hoogtepunt in 1092 | ||||
Hoofstad | Nishapur (1037–1043) Rey (1043–1051) Isfahan (1051–1118) Hamadan, Westelike hoofstad (1118–1194) Merv, Oostelike hoofstad (1118–1153) | |||
Taal/Tale | Persies (amptelike en die hof se taal; omgangstaal)[1][2][3] Oghusies-Turks (dinastiese en militêre taal)[3][4] Arabies (taal van leer en godsdiens)[1][3] | |||
Regering | Monargie | |||
Sultan | ||||
- 1037–1063 | Toeghril I (eerste) | |||
- 1174–1194 | Toeghril III (laaste)[5][6] | |||
Historiese tydperk | Middeleeue | |||
- Gevestig | 1037 | |||
- Toeghril Beg I stig die staatstelsel | 1037 | |||
- Vervang deur die Chorasmiede[7] | 1194 | |||
- Ontbind | 1194 |