Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Beaufort-Wes. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC5.
| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC5 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Beaufort-Wes, Laingsburg, Prins Albert | ||
Hoofstad | Beaufort-Wes | ||
Burgemeester | Noel Constable (KDF) | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Oppervlakte | 38 853 km² | ||
Bevolking | 60 474 (2001) |