Septimanië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Septimanië was 'n provinsie van die barbaarse koninkryke en die Frankiese Ryk van die 5de tot die 11de eeue wat rofweg oorgekom het met die provinsie Gallia Narbonensis in die Romeinse Ryk en die hedendaagse Languedoc-Roussillon (behalwe die ooste en noordooste van die Gard en Lozère departemente).