Serp
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Serp (meervoud serpe), is 'n stukkie kledingstof wat om die nek gedra word vir warmte, beskerming teen die son, skoonheid, mode, of godsdienstige redes. Hulle kan gemaak wees van verskillende materiale soos wol, kasjmier, linne of katoen. Dit is 'n algemene tipe nekdrag.