HeptagoonFrom Wikipedia, the free encyclopedia 'n Sewehoek of Heptagoon is 'n veelhoek met sewe sye. "Hepta - έπτα" is Grieks vir sewe, en "gonia - γωνία" is Grieks vir hoek. Heptagone het sewe hoeke en sewe sye. 'n Reëlmatige sewehoek se hoeke is ewe groot en die sye is ewe lank. Reëlmatige sewehoek
'n Sewehoek of Heptagoon is 'n veelhoek met sewe sye. "Hepta - έπτα" is Grieks vir sewe, en "gonia - γωνία" is Grieks vir hoek. Heptagone het sewe hoeke en sewe sye. 'n Reëlmatige sewehoek se hoeke is ewe groot en die sye is ewe lank. Reëlmatige sewehoek