Simon Pegg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Simon Pegg (* 14 Februarie 1970 in Gloucestershire) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir die rol van Montgomery Scott (Scotty) in die Star Trek-rolprente.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Simon Pegg | |
Geboortenaam | Simon John Beckingham |
---|---|
Geboorte | 14 Februarie 1970 (1970-02-14) (54 jaar oud) Gloucestershire |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Lewensmaat | Maureen McCann 23 Julie 2005 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Rolprente | Star Trek |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit