From Wikipedia, the free encyclopedia
Simon Scott (21 September 1920 – 11 Desember 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Ugly American (1963) en in die televisiereekse Markham (1959), The Wild Wild West (1965), en Mod Squad (1968).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Simon Scott | |
Geboortenaam | Daniel Scott Simon |
---|---|
Geboorte | 21 September 1920 |
Sterfte | 11 Desember 1991 (op 71) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1952–1985 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.