Sindi Chikunga
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sindisiwe Chikunga is 'n politikus wat sedert Maart 2023 as die Minister van Vervoer dien. 'n Lid van die African National Congress en sedert 2004 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Chikunga het voorheen twee keer as Adjunkminister van Vervoer gedien, van 2012 tot 2019 en weer van 2021 tot 2023, en as Adjunkminister van Staatsdiens en Administrasie van 2019 tot 2021. Sy is 'n vroedvrou van beroep.
Kitsfeite Minister van Vervoer, Vise ...
Sindisiwe Chikunga | |
Chikunga in 2013 | |
Minister van Vervoer | |
---|---|
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 7 Maart 2023 | |
Vise | Lisa Mangcu |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Fikile Mbalula |
Adjunkminister van Vervoer | |
Ampstermyn 5 Augustus 2021 – 6 Maart 2023 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Dikeledi Magadzi |
Opgevolg deur | Lisa Mangcu |
Ampstermyn 12 Junie 2012 – 29 Mei 2019 | |
President | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Jeremy Cronin |
Opgevolg deur | Dikeledi Magadzi |
Adjunkminister van Staatsdiens en -administrasie | |
Ampstermyn 30 Mei 2019 – 5 Augustus 2021 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Chana Pilane-Majake |
Opgevolg deur | Chana Pilane-Majake |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 9 November 1958 (1958-11-09) (65 jaar oud) Muden, Natal |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universiteit van Suid-Afrika Universiteit van Pretoria |
Sluit